COVID-19

 

As ‘n sake-eienaar moet u besorg wees oor hoe u die beste reageer op die ekonomiese en sosiale uitval van die COVID-19-pandemie. Die besluite wat u nou neem kan ‘n blywende impak hê op u onderneming se voortbestaan.

 

Ons as firma wil u almal in hierdie moeilike tye veilig en gesond sien bly.

 

Ons kan u help met die volgende:

  • Advisering oor die aanvaarding van ‘n strategie vir die ommekeer van die besigheid of herstrukturering om kontantvloei en bedryfsbehoeftes aan te spreek
  • Om u te help om die regerings finansieringsmaatreëls te verstaan en hoe om toegang daartoe te kry
  • Die voorbereiding van sake- en kontantvloei planne en u help om aansoek te doen vir maatreëls vir verligting van finansiele sake

 

 

Hier is ‘n samevatting van die verskillende COVID-19 hulpmaatreëls vir u.

Kontak ons gerus vir hulp

 

UIF

Siektevoordele vir persone wat self-isolasie moet toepas

 

Tydelike werkgewer / werknemer hulpskema (TERS)
Afsonderlike voordeelskema met sy eie vorms en vereistes

 

Belastingaansporings op indiensneming
Vra ons vir die vereistes
 

BTW

Geen BTW uitstel nie. Moet BTW betaal ingevolge normale reëls

 

EMP201 LBS Konsessie
Vra ons vir die vereistes

 

Voorlopige belasting sonder rente en belasting

Vra ons vir die vereistes

 

Finansiële verligting / befondsing vanaf die regering

 

Skema vir finansiering van skuld

 

Besigheidsgroei fasiliteite

 

South African Future Trust (SAFT)

 

COVID-19 SME Fonds   www.smmesa.gov.za 

 

Toerismefonds wat deur die Departement van Toerisme bestuur word

Vir exstra inligting volg asseblief die volgende skakel.  (Dankie aan moneyweb vir die inligting)

https://www.moneyweb.co.za/news/south-africa/covid-19-crisis-funding-where-to-apply/